7 JUNIE 2024 - Hoërskool Swartland hou hierdie jaar 'n duiweveiling op Vrydag, 7DE Junie 2024 om 18:00 vir 18:30 by die skoolsaal. Dit is R400 per persoon met ‘n ete en tafelwyn ingesluit. Kom en geniet die aand saam met ons en kry vir jou 'n paar wenner vlie-duiwe. Groot pryse is ook op die spel tydens die aand van feesvieringe. Vir meer inligting, kontak ons bemarkings span  bemarker@swartlandhs.co.za of bel die skool.

When

07/06/2024    
18:00 - 21:00

Where

Hoërskool Swartland hou hierdie jaar ‘n duiweveiling op Vrydag, 7DE Junie 2024 om 18:00 vir 18:30 by die skoolsaal. Dit is R400 per persoon met ‘n ete en tafelwyn ingesluit. Kom en geniet die aand saam met ons en kry vir jou ‘n paar wenner vlie-duiwe.

Groot pryse is ook op die spel tydens die aand van feesvieringe.

Vir meer inligting, kontak ons bemarkings span  bemarker@swartlandhs.co.za of bel die skool.