2024 - De Werf Farmstall is oop elke Saterdag en Sondag in 2024 vanaf 10h-16h, met lekker “live” musiek in die middae. Bring die familie en geniet die ruimte en vriendelike mense van die platteland. Geniet roosterkoek, ribs, pizza, calamari, bubble tea, en 'n verskeidenheid ander lekkernye en plaaslike produkte - van snel krale, fudge tot biltong - alles mooi en lekker!  De Werf het 'n groot speel area met 'n "jumping pillow" en 'n "zip line" - bring die kinders en geniet! Ons is op die hoek van die N7 en die R304 by die Philadelphia-afdraai - 20-minute vanaf Century City, na Malmesbury op die N7.  Vir meer inligting kry ons op www.dewerf.co.za of bel 064 867 8578

When

04/11/2024 - 30/11/2024    
10:00 - 16:00

Where

De Werf Farmstall is oop elke Saterdag en Sondag in 2024 vanaf 10h-16h, met lekker “live” musiek in die middae. Bring die familie en geniet die ruimte en vriendelike mense van die platteland. Geniet roosterkoek, ribs, pizza, calamari, bubble tea, en ‘n verskeidenheid ander lekkernye en plaaslike produkte – van snel krale, fudge tot biltong – alles mooi en lekker!

De Werf het ‘n groot speel area met ‘n “jumping pillow” en ‘n “zip line” – bring die kinders en geniet! Ons is op die hoek van die N7 en die R304 by die Philadelphia-afdraai – 20-minute vanaf Century City, na Malmesbury op die N7.

Vir meer inligting kry ons op www.dewerf.co.za of bel 064 867 8578