
Sluit aan by Desert Rose Farmstall vir ‘n watertand Sondag spitbraai middagete wat 2vleis, geroosterde groente, knoffelbrood/paptert en slaai insluit op die 21ste Julie, met lewendige musiek deur die wonderlike Ruan Theron. Om te bespreek kontak 083 484 2004