Berei jou voor om verstom te word! Contreberg Darling se " Northern Lights" Magiese Skou gebeur op 14 December 2025! 'n Kers-karnaval familie-geleentheid wat jy nie mag misloop nie! Heerlike kos, wyn, geskenke, kunsvlyt, lewendige musiek...en asemrowende towerspel deur wêreldbekende illusioniste! Kaartjies is beperk - gryp joune nou op Quicket: https://www.quicket.co.za/events/347652-northern-lights-magical-show/?ref=events-list#/ ! Google Contreberg Darling of Besoek die PerronFM events kalender vir meer. 

When

14/12/2025    
00:00 - 20:00

Where

Berei jou voor om verstom te word! Contreberg Darling se ” Northern Lights” Magiese Skou gebeur op 14 December 2025! ‘n Kers-karnaval familie-geleentheid wat jy nie mag misloop nie! Heerlike kos, wyn, geskenke, kunsvlyt, lewendige musiek…en asemrowende towerspel deur wêreldbekende illusioniste! Kaartjies is beperk – gryp joune nou op Quicket: https://www.quicket.co.za/events/347652-northern-lights-magical-show/?ref=events-list#/ ! Google Contreberg Darling of Besoek die PerronFM events kalender vir meer.