Ons doen Vrydag aand die 7de Februarie weer 'n lekker skaapkop ete met 'n glaswyn ingesluit vir slegs R240 per persoon by Blake Family Wines ! Daar is slegs 30 koppe beskikbaar so as jy wil bespreek, doen dit ASAP. Vir die wat nie skaapkop eet nie sal daar 'n heerlike Lamb Shank wees.  Vir besprekings of navrae, skakel die kelder op 022 451 2701 of Whatsapp 081 271 3033

When

07/02/2025    
18:00 - 20:00

Where

Ons doen Vrydag aand die 7de Februarie weer ‘n lekker skaapkop ete met ‘n glaswyn ingesluit vir slegs R240 per persoon by Blake Family Wines ! Daar is slegs 30 koppe beskikbaar so as jy wil bespreek, doen dit ASAP. Vir die wat nie skaapkop eet nie sal daar ‘n heerlike Lamb Shank wees.
Vir besprekings of navrae, skakel die kelder op 022 451 2701 of Whatsapp 081 271 3033