
Mathys Roets live by Blake Family Wines die 15de Mei! Maak gereed vir ’n aand vol nostalgie, stories en musiek wat jou siel sal raak – alles vir net R150 (hierby ingesluit is ‘n glas van ons heerlike wyn)! Kosbestellings begin 18:00, vertoning skop af om 18:30. ’n Kombinasie van smaak, styl en sang wag op jou – met heerlike kos, uitmuntende wyn en die tipe samesyn wat jy lank gaan onthou. Bespreek nou: 022 451 2701 WhatsApp: 081 271 3033 Jy wil hierdie een nie mis nie!
