22 MEI - 01 JUNIE 2024 - Aandskemering ACVV Malmesbury Basaar vanaf 22 Mei – 01 Junie 2024. Loer na die advertensie brosjure op die Perron FM kalender om die program van die basaar te sien. Kry jou kaartjies vooraf by 022 482 1466. Dit belowe om ‘n pretvolle week te wees. Moenie uitmis nie. Vir meer inligting besoek https://www.facebook.com/AandskemeringAcvvTehuisVirBejaardes

When

22/05/2024 - 01/06/2024    
10:00 - 18:00

Where

Aandskemering ACVV Malmesbury Basaar vanaf 22 Mei – 01 Junie 2024. Loer na die advertensie brosjure op die Perron FM kalender om die program van die basaar te sien. Kry jou kaartjies vooraf by 022 482 1466. Dit belowe om ‘n pretvolle week te wees. Moenie uitmis nie. Vir meer inligting besoek https://www.facebook.com/AandskemeringAcvvTehuisVirBejaardes