Aandskemering Malmesbury hou vanaf 28 Julie 2025 tot 2 Augustus 2025 'n Wintermark!. Loer na die advertensie brosjure op die Perron FM kalender om die program van die mark te sien. Dit belowe om ‘n pretvolle week te wees. Moenie uitmis nie. Vir meer inligting besoek https://www.facebook.com/AandskemeringAcvvTehuisVirBejaardes of kontak 022 482 1466.

When

28/07/2025 - 02/08/2025    
08:00 - 18:00

Where

Aandskemering Malmesbury hou vanaf 28 Julie 2025 tot 2 Augustus 2025 ‘n Wintermark!. Loer na die advertensie brosjure op die Perron FM kalender om die program van die mark te sien. Dit belowe om ‘n pretvolle week te wees. Moenie uitmis nie. Vir meer inligting besoek https://www.facebook.com/AandskemeringAcvvTehuisVirBejaardes of kontak 022 482 1466.