16 MAART 2024 - SKAAPKOP ETE MET ERIK DE MILANDER! BLAKE FAMILY WINES DOEN WEER DIE GEWILDE SKAAPKOP ETE DIE 16DE MAART OM 18:30. VIR DIEGENE WAT NIE SKAAPKOP EET NIE, IS DAAR 'N LEKKER OXTAIL POT! KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY DIE KELDER VIR R250 ‘N KAARTJIE. DIE AAND SLUIT OOK ‘LIVE MUSIC’ EN ‘N GRATIS GLAS WYN IN.  DAAR IS ‘N BEPERKTE HOEVEELHEID KOPPE SO MOET NIE TE LANK WAG OM JOU KAARTJIES TE KOOP! VIR ENIGE NAVRAE SKAKEL 022 451 2701 OF WHATSAPP 081 271 3033.

When

16/03/2024    
18:30 - 21:00

Where