EVENTS calendar
While care has been taken to ensure that information contained on the Perron Fm website is true and correct at the time of publication, changes in circumstances after the time of publication may impact on the accuracy of this information. Perron Fm gives no warranty or assurance, and makes no representation as to the accuracy or reliability of any information or advice contained on the website, or that it is suitable for your intended use. Perron Fm recommends always confirming the details of the event with the organiser before booking events.
“Ruik jy al die feestyd? Blake Family Wines bring die vakansie-vibes Weskus toe! Van 6 Desember tot 10 Januarie 2026 – ’n ongelooflike program met top kunstenaars, gratis én kaartjie-geleenthede. Jou feestelike plan is klaar gemaak! Bespreek nou: bel 022 451 2701, WhatsApp 081 271 3033 of e-pos byle@blakefamilywines. Blake Family Wines – waar die vakansie begin!”Besoek ook die PERRONFM events kalender vir meer.
“Ruik jy al die feestyd? Blake Family Wines bring die vakansie-vibes Weskus toe! Van 6 Desember tot 10 Januarie 2026 – ’n ongelooflike program met [...]
Kom loer gerus in by Kekkel en Kraai Malmesbury in Bokomo Weg 30 vir spesiale aanbiedinge, en spaar groot. Geldig van die 9 - 14 Desember 2025. Terwyl voorraad hou! "Bulk Buyers are very welcome". Kekkel en Kraai - Van die Plaas, Na die Tafel.!
09/12/2025 - 14/12/2025
08:00 - 05:30
Kom loer gerus in by Kekkel en Kraai Malmesbury in Bokomo Weg 30 vir spesiale aanbiedinge, en spaar groot. Geldig van die 9 - 14 [...]
Langs die bos mark, Voortrekker Saal, Barocca Straat Malmesbury, nooi jou uit om op 10 Desember ons laaste markdag vir die jaar by te woon. Hierdie mark is jou eenstop bestemming vir die heerlikste smulkos, lekkernye en baie meer! Kom geniet 'n dag vol smaaklike kos, uniek handgemaakte geskenke en 'n ongelooflike atmosfeer saam met jou geliefdes. Dit is die perfekte geleentheid om die geselligheid van die feestyd in te lui. Ons hoop regtig om jou daar te sien!
Langs die bos mark, Voortrekker Saal, Barocca Straat Malmesbury, nooi jou uit om op 10 Desember ons laaste markdag vir die jaar by te woon. [...]
Berei jou voor om verstom te word! Contreberg Darling se " Northern Lights" Magiese Skou gebeur op 14 December 2025! 'n Kers-karnaval familie-geleentheid wat jy nie mag misloop nie! Heerlike kos, wyn, geskenke, kunsvlyt, lewendige musiek...en asemrowende towerspel deur wêreldbekende illusioniste! Kaartjies is beperk - gryp joune nou op Quicket: https://www.quicket.co.za/events/347652-northern-lights-magical-show/?ref=events-list#/ ! Google Contreberg Darling of Besoek die PerronFM events kalender vir meer.
Berei jou voor om verstom te word! Contreberg Darling se " Northern Lights" Magiese Skou gebeur op 14 December 2025! 'n Kers-karnaval familie-geleentheid wat jy [...]
Get ready for the adventure of a lifetime at The Freedom Hill Amazing Race! Gather your team of four for a day of excitement, clues, challenges, and discoveries testing mind and body. Entry: R300 per person. Race at Freedom Hill Function Venue on Sunday, 14 December, starting 10:00 AM. Lace up, sharpen up—let the race begin! Contact Mandy - 0825609894
Get ready for the adventure of a lifetime at The Freedom Hill Amazing Race! Gather your team of four for a day of excitement, clues, [...]
“Kersfees begin vroeg by die Pretoria Boeremark se Aandmark! Maandag 15 Desember, 14:00–21:00 by 665 Moreleta Straat, Silverton. Heerlike kos, unieke geskenke, en pure Kersfees-stemming! Bring die hele gesin – dit gaan magies wees! Meer inligting: 079 987 1025 Pretoria Boeremark Kersfees Aandmark – jou fees-seisoen begin hier!” Besoek ook die PERRONFM events kalender vir meer.
“Kersfees begin vroeg by die Pretoria Boeremark se Aandmark! Maandag 15 Desember, 14:00–21:00 by 665 Moreleta Straat, Silverton. Heerlike kos, unieke geskenke, en pure Kersfees-stemming! [...]
Tierfontein Thanksgiving Market: 16 Des 2025, 09:00–laat op Rietfonteinfarm Buite malmesbury. Ons bied Unieke geskenke, Halaal kos, nuwe produkte, piekniek. Gratis toegang. Verkopers: paar plekkies oop – Bel 064 251 1250 of besoek die events kalender by PERRONFM.co.za
Tierfontein Thanksgiving Market: 16 Des 2025, 09:00–laat op Rietfonteinfarm Buite malmesbury. Ons bied Unieke geskenke, Halaal kos, nuwe produkte, piekniek. Gratis toegang. Verkopers: paar plekkies [...]
Join us on Wednesday, December 17th at De Werf Farmstall for an exciting evening of trivia and fun at our December Special Quiz Night! starting at 18h30. Enjoy delicious pizza, refreshing drinks, and an energizing atmosphere you won’t want to miss. To secure your spot, WhatsApp us at 083 630 8863 as spaces are limited. Rally your team, brush up on your trivia, and we’ll see you there for an unforgettable night!
Join us on Wednesday, December 17th at De Werf Farmstall for an exciting evening of trivia and fun at our December Special Quiz Night! starting [...]
Join us for a delightful shopping experience at the Vintage Sale at De Werf! From Thursday, December 18th through Sunday, December 21st. Immerse yourself in a captivating collection of European and local brands, featuring both new and pre-loved items, perfect for adding a touch of heart and style to your festive season. Your purchases will contribute to a wonderful cause, as all proceeds support the Dassenberg Rescue Centre in their mission to provide care, training, and therapy for over 40 dogs and 11 horses. For more details, please call 082 922 4534. Discover treasures that truly make a difference!
Join us for a delightful shopping experience at the Vintage Sale at De Werf! From Thursday, December 18th through Sunday, December 21st. Immerse yourself in [...]
De Werf Farmstall oop elke Saterdag & Sondag in 2025, 10h-16h met live musiek. Geniet roosterkoek, ribs, pizza, calamari, bubble tea, fudge, biltong & meer. Groot speelarea met jumping pillow vir kinders! Op hoek N7 & R304 by Philadelphia-afdraai – 20 min vanaf Century City. Info: www.dewerf.co.za of 064 867 8578. Besoek ook die PERRONFM events kalender vir meer besonderhede
De Werf Farmstall oop elke Saterdag & Sondag in 2025, 10h-16h met live musiek. Geniet roosterkoek, ribs, pizza, calamari, bubble tea, fudge, biltong & meer. [...]