29Feb2020

Bruinklip Plaas, Vredendal, Western Cape

Die 2de Vredendal Gin Fees is om die draai. Hou jou dagboek oop vir 29 Februarie 2020 by die Bruinklip plaas in Vredendal vanaf 11:00 tot 18:00. Koste beloop R100 P.P. Kaartjies nou beskikbaar by die toerisme kantoor in Vredendal. Moenie uitmis op die lekker kuier dag nie! Vermaak vir die hele familie en natuurlik baie lekker en verskeidenheid gins.

From 11:00 until 18:00

At Bruinklip plaas

Bruinklip Plaas, Vredendal, Western Cape

R100 P.P.

Namaque West Coast en Maskam Brewing Company / 082 328 7518 maree@maskambrewing.co.za