26Jun2020
29Aug2020

 1 Park street, Porterville, Western Cape, South Africa

Vanjaar is die Porterville Skou vanaf 27 Augustus - 29 Augustus 2020. Die opwarm geleentheid vind plaas op 26 Junie 2020, Wynand Burger WINDPOMP en Manie Monga kom skop die Porterville Skoudans af op Vrydag, 26 Junie 2020. Kaartjies teen R250 P.P. of R450 Per Paartjie. Vir meer inligting skakel 072 616 3424. Kom dans saam, die fees gaan behoorlik kook. Die kaartjies vlieg soos soetkoek, so maak vinnig 'n plan om joune te kry! Heerlike kindervermaak met 'n veilige, toegewyde 'KIDZONE' PROPVOL aktiwiteite vir die jong klomp. Kaartjies nou beskikbaar. R100 om slegs saam te sing en dans of R200 vir 'n lekker steak-ete saam met die vertoning.

From 18:00 until 23:00

At 1 Park street, Porterville, Western Cape, South Africa

1 Park street, Porterville, Western Cape, South Africa

R250 P.P. of R450 Per Paartjie

Porterville skou, / 072 616 3424