Kom kuier by Skink Swartland – ‘n Unieke kos- en wyngeleentheid, by die Laaiplek Hotel op die oewer van die Bergrivier in Velddrif op Saterdag, 13 April. Proe die beste wyne van die Swartland-streek en smul aan heerlike seekos tapas. Die “High End Blues-band” verskaf die vermaak. Soek – Skink Swartland op Quicket en Bespreek jou kaartjies aanlyn of besoek ons event kalender by perronfm.co.za vir meer inligting ! Sien jou by Skink Swartland – 13 April op die oewer van die Bergrivier.