Sondag 25 Oktober is dit die Dassenberg Breakfast Run!  Vertrek om nege-uur vanaf McDonald’s N1 City en ry saam na De Werf Farmstall.  Bring ’n donasie vir die Dassenberg Rescue Centre en help ’n dier in nood.  Bring jou bike, bring ’n vriend — en maak ’n verskil!

Sondag 25 Oktober is dit die Dassenberg Breakfast Run!

Vertrek om nege-uur vanaf McDonald’s N1 City en ry saam na De Werf Farmstall.

Bring ’n donasie vir die Dassenberg Rescue Centre en help ’n dier in nood.

Bring jou bike, bring ’n vriend — en maak ’n verskil!