Maak jou reg vir ’n heerlike aand vol lag, lekker wyn, goeie geselskap en ’n bietjie gesonde bingo-kompetisie — op 30 Oktober by Swartland Wynkelder!  Vir R320 per paartjie kry jy en jou bingo-maat ’n heerlike kaasbord én ’n gratis bottel wyn om saam te geniet. Alkohol is slegs vir persone van 18 jaar en ouer.  Bingo-kaartjies kos net R10 elk, en die wenner vat die hele pot per rondte!  Plek is beperk! Kry jou bingo-maat en bespreek nou by tastingroom@swwines.co.za, of bel 022 482 1134.  Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.

When

30/10/2026    
17:30 - 19:00

Where

Maak jou reg vir ’n heerlike aand vol lag, lekker wyn, goeie geselskap en ’n bietjie gesonde bingo-kompetisie — op 30 Oktober by Swartland Wynkelder!

Vir R320 per paartjie kry jy en jou bingo-maat ’n heerlike kaasbord én ’n gratis bottel wyn om saam te geniet. Alkohol is slegs vir persone van 18 jaar en ouer.

Bingo-kaartjies kos net R10 elk, en die wenner vat die hele pot per rondte!

Plek is beperk! Kry jou bingo-maat en bespreek nou by [email protected], of bel 022 482 1134.

Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.