Hierdie is ’n EERSTE vir Swartland Wynkelder... en jy is genooi!   Ons is baie opgewonde om Nicole Nerushka Neethling van Flour & Oil te verwelkom, wat die geure, aromas en besonderse karakter van Indiese kookkuns na ons tafel bring.  Dink aan geurige speserye, ryk smake, heerlike disse en natuurlik Swartland-wyn om die ervaring perfek af te rond. Hierdie is beslis nie sommer net nóg ’n Vrydagaand nie.    Vrydag, 2 Oktober 2026  17:30  R450 per persoon  Plek is beperk, so moenie te lank wag om jou plek te bespreek nie.  Besprekings: Maritza | 022 482 1134 | tastingroom@swwines.co.za  Kom honger… ons sorg vir die res!  

When

03/10/2026    
17:30 - 19:00

Where

Hierdie is ’n EERSTE vir Swartland Wynkelder… en jy is genooi! 🇮🇳🍷

Ons is baie opgewonde om Nicole Nerushka Neethling van Flour & Oil te verwelkom, wat die geure, aromas en besonderse karakter van Indiese kookkuns na ons tafel bring.

Dink aan geurige speserye, ryk smake, heerlike disse en natuurlik Swartland-wyn om die ervaring perfek af te rond. Hierdie is beslis nie sommer net nóg ’n Vrydagaand nie. 😉

📅 Vrydag, 2 Oktober 2026
⏰ 17:30
💰 R450 per persoon

Plek is beperk, so moenie te lank wag om jou plek te bespreek nie.

Besprekings: Maritza | 022 482 1134 | [email protected]

Kom honger… ons sorg vir die res!