Saterdag 19 September is dit Darlings on the Stoep in Darling.
By plaaslike besighede – kunstenaars, entrepreneurs, kuns, kos en wyn. Gratis hop-on hop-off-bus. Volg die wit-en-swart vlae.
Nege tot vier. Alles gratis.
Waar die hele dorp die mark is. Kom kuier saam.
Besoek ook die Perronfm avontuur kalender vir meer.
Ons Speel Wat Ons Wil.