Van Alfa tot Omega — vir elektriese benodigdhede is daar eintlik net één naam: Omega Electrical Malmesbury.
Vir elektriese drade, stroombrekers, DB’s en al die res — Omega het wat jy nodig het.
Of jy nou ’n electrician is, of sommer net ’n lekkatrician
— goeie diens en uitstekende pryse wag op jou.
— goeie diens en uitstekende pryse wag op jou.Tik Omega Electrical op Google Maps en kry ons by Piet Retiefstraat 26, Malmesbury.
Omega Electrical Malmesbury — kom maak ’n draai!
Besoek ook die Perronfm Avontuurkalender vir meer.