KERSFEES IN JULIE – 'N FEES VAN GEURE, HARTLIKHEID EN HOOP! Hierdie Vrydag, 31 Julie 2026, nooi Jo-Dolphin Coffee Shop jou om die warmte van Kersfees in die middel van die winter saam met ons te beleef. Sit en geniet die gesellige atmosfeer, of bestel as wegneemete – die keuse is joune! 𝑽𝑶𝑶𝑹𝑨𝑭𝑩𝑬𝑺𝑻𝑬𝑳𝑳𝑰𝑵𝑮𝑺 𝑰𝑺 𝑵𝑶𝑶𝑫𝑺𝑨𝑨𝑲𝑳𝑰𝑲! Dit is slegs 𝐑𝟏𝟐𝟎 𝐩𝐞𝐫 𝐛𝐨𝐫𝐝. Bestel by 022 487 1156 of Whatsapp 072 949 3521. Bestel betyds om teleurstelling te voorkom!

When

31/07/2026    
11:45 - 15:00

Where

KERSFEES IN JULIE – ‘N FEES VAN GEURE, HARTLIKHEID EN HOOP! Hierdie Vrydag, 31 Julie 2026, nooi Jo-Dolphin Coffee Shop jou om die warmte van Kersfees in die middel van die winter saam met ons te beleef. Sit en geniet die gesellige atmosfeer, of bestel as wegneemete – die keuse is joune! 𝑽𝑶𝑶𝑹𝑨𝑭𝑩𝑬𝑺𝑻𝑬𝑳𝑳𝑰𝑵𝑮𝑺 𝑰𝑺 𝑵𝑶𝑶𝑫𝑺𝑨𝑨𝑲𝑳𝑰𝑲! Dit is slegs 𝐑𝟏𝟐𝟎 𝐩𝐞𝐫 𝐛𝐨𝐫𝐝. Bestel by 022 487 1156 of Whatsapp 072 949 3521. Bestel betyds om teleurstelling te voorkom!