Hou jy van galjoen-hengel? Merk dan jou kalender!  Die Yzerfontein Jaarlikse Galjoen Derby vind plaas op Saterdag, 29 Augustus. Inskrywing kos R300 per persoon, en R150 vir deelnemers onder 18. Dit sluit 'n T-hemp, ontbytpakkie én middagete in.  Met hope fantastiese pryse op die spel beloof dit om 'n dag vol pret en kompetisie te wees.  Skandeer die QR-kode op die brosjure om in te skryf, of stuur 'n e-pos na yzerrotshengel@gmail.com vir meer besonderhede.  En vir nog opwindende geleenthede, besoek gerus ons Avontuurkalender by Perronfm.co.za.

When

29/08/2026    
08:00 - 17:00

Where

Hou jy van galjoen-hengel? Merk dan jou kalender!

Die Yzerfontein Jaarlikse Galjoen Derby vind plaas op Saterdag, 29 Augustus. Inskrywing kos R300 per persoon, en R150 vir deelnemers onder 18. Dit sluit ‘n T-hemp, ontbytpakkie én middagete in.

Met hope fantastiese pryse op die spel beloof dit om ‘n dag vol pret en kompetisie te wees.

Skandeer die QR-kode op die brosjure om in te skryf, of stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer besonderhede.

En vir nog opwindende geleenthede, besoek gerus ons Avontuurkalender by Perronfm.co.za.