Hierdie Mandela Dag,18 Julie 2026, nooi Huis van Heerde jou uit om 67 minute van jou tyd, skatte of goedere te gee om 'n verskil te maak in die lewens van kinders in ons sorg. Elke daad van vriendelikheid, groot of klein, bring hoop, sorg en ondersteuning aan kinders wat dit die nodigste het. Vir meer inligting of om betrokke te raak, kontak ons gerus. Huis van Heerde – Tuinstraat 28, Moorreesburg, 022 433 1042 / 063 810 5057 / bemarking@heerde.co.za

When

18/07/2026    
07:30 - 16:30

Where

Hierdie Mandela Dag,18 Julie 2026, nooi Huis van Heerde jou uit om 67 minute van jou tyd, skatte of goedere te gee om ‘n verskil te maak in die lewens van kinders in ons sorg. Elke daad van vriendelikheid, groot of klein, bring hoop, sorg en ondersteuning aan kinders wat dit die nodigste het. Vir meer inligting of om betrokke te raak, kontak ons gerus. Huis van Heerde – Tuinstraat 28, Moorreesburg, 022 433 1042 / 063 810 5057 / [email protected]