Kom geniet die musiekblyspel “Die Stofpad Huis Toe” by Hoërskool Swartland! Vertonings is op 27 en 28 Mei, met ‘n spesiale Gala-aand op 29 Mei. Die Gala-aand is eksklusief vir volwassenes teen R300 per persoon, wat ‘n heerlike maaltyd en drankies insluit. Kaartjies is beskikbaar by die skool se finansieskantoor. Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie!