Appliance World se Price Drop-promosie is nou aan… Dis daai tyd van die jaar waar jy lekker spaar hierdie April op ’n wye reeks produkte. En… iets spesiaals wag ook vir jou! Perron FM saai regstreeks uit vanaf die Malmesbury-tak, by De Zwartland Markt, op Saterdag 18 April, van 09:00 tot 13:00. Kom sê hallo, ontmoet die omroepers, en geniet spesiale aanbiedinge op Defy, Samsung, Bosch en Slumberland. Appliance World – jou inkopie-ervaring wag hier! Meer besonderhede by ons avontuurkalender op perronfm.co.za