Kom geniet 'n heerlike dag uit by die Hopefield NG Kerk se Kuiermark en Basaar op die 7de Maart om 10:00. Daar sal 'n verskeidenheid smullekker kos te koop wees, insluitend pannekoeke, hamburgers, en jaffels ene vele meer. Dis die ideale geleentheid om saam met familie en vriende te kuier en nuwe mense te ontmoet. Maak seker jy mis nie hierdie gesellige dag nie!

When

07/03/2026    
10:00 - 14:00

Where

Kom geniet ‘n heerlike dag uit by die Hopefield NG Kerk se Kuiermark en Basaar op die 7de Maart om 10:00. Daar sal ‘n verskeidenheid smullekker kos te koop wees, insluitend pannekoeke, hamburgers, en jaffels ene vele meer. Dis die ideale geleentheid om saam met familie en vriende te kuier en nuwe mense te ontmoet. Maak seker jy mis nie hierdie gesellige dag nie!