NETBAL DORPSLIGA IS TERUG! Is julle reg vir aksie, spanwerk en pret? Word deel van Hoërskool Swartland se Netbal Dorpsliga wat plaasvind vanaf 23 tot 25 Februarie 2026. Dit is R1750 per span. Mans en dames welkom. Kontak gerus vir meneer Janco Schutte (083 294 3928) vir verdere navrae. Ons sien jou op die baan!