Perronfm word 10! Vier saam op 4 Oktober by Môreson Plaas, buite Malmesbury! Skop af om 09:30 met ‘muscle cars’, dan ’n Neil Diamond-huldigingskonsert deur Johan Liebenberg. Sokkie tot laat met Boerman, jou ma se gunsteling DJ! Ontmoet ons adverteerders, geniet kos en drank, en bly oor met kampgeriewe vir die kuier. Kaartjies by quicket.co.za. Volg Perronfm 95.1 en ons sosiale media vir meer!"  "Perronfm 95.1 – Ons speel wat ons wil!"

When

04/10/2025    
09:00 - 23:00

Where

Perronfm word 10! Vier saam op 4 Oktober by Môreson Plaas, buite Malmesbury! Skop af om 09:30 met ‘muscle cars’, dan ’n Neil Diamond-huldigingskonsert deur Johan Liebenberg. Sokkie tot laat met Boerman, jou ma se gunsteling DJ! Ontmoet ons adverteerders, geniet kos en drank, en bly oor met kampgeriewe vir die kuier. Kaartjies by quicket.co.za. Volg Perronfm 95.1 en ons sosiale media vir meer!”

“Perronfm 95.1 – Ons speel wat ons wil!”