Reis jy einde Junie deur die suide van Namibia? Die skilderagtige dorpie - Helmeringhausen rigting Sossusvlei vier ons eeufees. Ons Landbou Vereninging nooi jou uit om in te skryf vir die Gruispad Kruispad 4 x 25km bergfiets toer op 28 Junie. Ryers vleg deur graniet koppies op grondpaaie deur bekende dorpies soos Gibeon deur Konkiep Rivier Vallei tot op C27 Sossusvlei weg en weer terug na Helmeringhausen. Die sluitings datum vir inskrywings is 14 Junie. Opskud en verbreed jou horison in die pragtige Namibia. Kontak vir Adrienne by amiller@iway.na of op die Perronfm gebeurlikheids kalender by perronfm.co.za 

When

28/06/2025    
09:00 - 15:00

Where

Reis jy einde Junie deur die suide van Namibia? Die skilderagtige dorpie – Helmeringhausen rigting Sossusvlei vier ons eeufees. Ons Landbou Vereninging nooi jou uit om in te skryf vir die Gruispad Kruispad 4 x 25km bergfiets toer op 28 Junie. Ryers vleg deur graniet koppies op grondpaaie deur bekende dorpies soos Gibeon deur Konkiep Rivier Vallei tot op C27 Sossusvlei weg en weer terug na Helmeringhausen. Die sluitings datum vir inskrywings is 14 Junie. Opskud en verbreed jou horison in die pragtige Namibia. Kontak vir Adrienne by amiller@iway.na of op die Perronfm gebeurlikheids kalender by perronfm.co.za