Waar is dit lekker? Langs die bos mark, Voortrekker Saal, Barocca Straat Malmesbury. Wanneer kan jy ons besoek? Elke Saterdag tussen 08:30 – 13:00. Hierdie mark is jou eenstop bestemming vir die heerlikste smulkos, lekkernye en baie meer! Kom geniet ‘n dag vol smaaklike kos, uniek handgemaakte geskenke en ‘n ongelooflike atmosfeer saam met jou geliefdes. Ons hoop om jou daar te sien!