Op Vrydag 21 Maart gaan ons De Werf toe wat op die N7 naby Philadelphia gelee is, verander na 'n lekker Plaas Dans van 18:00 - 23:00. Ons bring ook vir Gordon Rocker met sy bekende Elvis "look-a-like" vertoning. Lekker dans musiek, ou en nuwe vriende wat saam kuier en lekker dans op Afrikaans, oldies, 60''s, 70's, 80's, 90's, rock, langarm, sokkie sokkie en ander lekker musiek. Dit is R100 vir volwasse en R50 vir kinders onder 17. Vir kaartjies kliek op hierdie skakel:https://www.quicket.co.za/events/303723-plaasdans/ Bring jou familie en vriende saam, ons gaan lekker kuier!. Kontant kroeg(alkohol nie te koop aan persone onder die ouderdom van 18 nie) en kos beskikbaar. Geen drank of kos kan in geneem word nie.

When

21/03/2025    
18:00 - 23:00

Where

Op Vrydag 21 Maart gaan ons De Werf toe wat op die N7 naby Philadelphia gelee is, verander na ‘n lekker Plaas Dans van 18:00 – 23:00. Ons bring ook vir Gordon Rocker met sy bekende Elvis “look-a-like” vertoning. Lekker dans musiek, ou en nuwe vriende wat saam kuier en lekker dans op Afrikaans, oldies, 60’s, 70’s, 80’s, 90’s, rock, langarm, sokkie sokkie en ander lekker musiek. Dit is R100 vir volwasse en R50 vir kinders onder 17. Vir kaartjies kliek op hierdie skakel:https://www.quicket.co.za/events/303723-plaasdans/ Bring jou familie en vriende saam, ons gaan lekker kuier!. Kontant kroeg(alkohol nie te koop aan persone onder die ouderdom van 18 nie) en kos beskikbaar. Geen drank of kos kan in geneem word nie.