
Weskus Kuier Konsert gee ‘n kar weg!! Kom neem deel aan die Fear Factor en die Trailer Reverse Kompetisie of kom kuier sommer net lekker saam. Vermaak vir alle ouderdomme en baie pryse om te wen – insluitend ‘n kar!. Onthou om vroegtydig jou kaartjie te koop by Laaiplek Hotel en www.weskustickets.co.za Elke betaalde volwasse – en pensioenaris toegangskaartjie is automaties ‘n inskrywing in die kompetisie om ‘n kar te wen!!! Vir enige navrae WhatsApp 071 501 7460.