14 Februarie 2025 – Ruil die jaar die stadsliggies vir ‘n onvergeetlike Valentyns op die plaas. Boerman maak seker jy kuier heel aand lekker op ‘n mengsel van afrikaanse musiek wat jou sal aanmoedig om op die dansvloer te wees. ’n Valentynsdans op die plaas sal nie volledig wees sonder heerlike eet en drinkgoed nie. Kos stalletjies by De Werf Padstal bied ‘n wye verskeidenheid kos opsies om van te kies. Kontant Kroeg Beskikbaar, geen drank mag in gebring word nie(Alkohol slegs vir persone ouer as 18). Kos Stalletjies sal oop wees tot 21:00. Kom kuier saam met ons van 18:00 – 23:00. Moenie uitmis nie!.
Kaartjies:
Volwasse: R100 per persoon
16 en jonger: R50 per persoon
Reg van toegang voor behou.
Beperkte kaartjies beskikbaar.