Kekkel en Kraai in Malmesbury bied ‘n wonderlike geleentheid om groot te spaar met ons spesiale aanbiedinge van 4 – 9 November. Besoek ons gerus by Bokomo Weg 30 om voordeel te trek uit hierdie fantastiese promosies. Aanbod geldig terwyl voorraad hou. Kekkel en Kraai Malmesbury – Van die Plaas, Na die Tafel. Besoek ook die PERRONFM 95.1 events kalender vir meer inligting.