Kom wees deel van die pret en ondersteun ons fondsinsamelings pretloop die 9de November ten bate van Aandskemering Tehuis vir Bejaardes. Daar is verkeie stalletjies, gebraaide hoender, roosterkoek, pryse te wen en velle meeer. Vir inskrywings kontak 022 482 1466. Ons sien uit om jou te sien!.

When

09/11/2024    
09:00 - 13:00

Where