Alle veldblomme entoesiaste, maak gereeld om die skoonheid van die natuur te ervaar hierdie September maand. Sluit by ons aan vir !Kwa ttu se veldblomwandelings elke Woensdag en Saturdag en ontdek 'n asemrowende verskeidenheid inheemse blomme. Bespreek nou om jou plek te verseker en dompel jouself in die wonder van veldblomme. E-pos ons by bookings@khwattu.org of kontak ons by 022 492 2998 

When

03/09/2024 - 30/09/2024    
10:30 - 17:00

Where

Alle veldblomme entoesiaste, maak gereeld om die skoonheid van die natuur te ervaar hierdie September maand. Sluit by ons aan vir !Kwa ttu se veldblomwandelings elke Woensdag en Saturdag en ontdek ‘n asemrowende verskeidenheid inheemse blomme. Bespreek nou om jou plek te verseker en dompel jouself in die wonder van veldblomme. E-pos ons by bookings@khwattu.org of kontak ons by 022 492 2998