13 April 2024 - SKINK SWARTLAND - Kom kuier by Skink Swartland - ‘n Unieke kos- en wyngeleentheid, by die Laaiplek Hotel op die oewer van die Bergrivier in Velddrif op Saterdag, 13 April.  Proe die beste wyne van die Swartland-streek en smul aan heerlike seekos tapas.  Die “High End Blues-band” verskaf die vermaak.  Soek - Skink Swartland op Quicket en Bespreek jou kaartjies aanlyn of besoek ons event kalender by perronfm.co.za vir meer inligting !  Sien jou by Skink Swartland – 13 April op die oewer van die Bergrivier.

When

18/03/2024 - 13/04/2024    
11:00 - 17:00

Where

Kom kuier by Skink Swartland – ‘n Unieke kos- en wyngeleentheid, by die Laaiplek Hotel op die oewer van die Bergrivier in Velddrif op Saterdag, 13 April.  Proe die beste wyne van die Swartland-streek en smul aan heerlike seekos tapas.  Die “High End Blues-band” verskaf die vermaak.  Soek – Skink Swartland op Quicket en Bespreek jou kaartjies aanlyn of besoek ons event kalender by perronfm.co.za vir meer inligting !  Sien jou by Skink Swartland – 13 April op die oewer van die Bergrivier.