{"id":136,"date":"2020-04-29T13:55:06","date_gmt":"2020-04-29T11:55:06","guid":{"rendered":"http:\/\/perronfm.co.za\/radio\/?page_id=136"},"modified":"2023-03-29T10:55:14","modified_gmt":"2023-03-29T08:55:14","slug":"events","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/events\/","title":{"rendered":"Events"},"content":{"rendered":"\t\t
\n\t\t\t\t\t\t
\n\t\t\t\t\t\t
\n\t\t\t\t\t
\n\t\t\t
\n\t\t\t\t\t\t
\n\t\t\t\t
\n\t\t\t

EVENTS calendar<\/h2>\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t
\n\t\t\t\t
\n\t\t\t\t\t\t\t

While care has been taken to ensure that information contained on the Perron Fm website is true and correct at the time of publication, changes in circumstances after the time of publication may impact on the accuracy of this information. Perron Fm gives no warranty or assurance, and makes no representation as to the accuracy or reliability of any information or advice contained on the website, or that it is suitable for your intended use. Perron Fm recommends always confirming the details of the event with the organiser before booking events.<\/p>\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t

\n\t\t\t\t
\n\t\t\t\t\t
\r\n\t
\r\n\t
\n\t
\n\t\t\n\t\t2024 - De Werf Farmstall is oop elke Saterdag en Sondag in 2024 vanaf 10h-16h, met lekker \u201clive\u201d musiek in die middae. Bring die familie en geniet die ruimte en vriendelike mense van die platteland. Geniet roosterkoek, ribs, pizza, calamari, bubble tea, en 'n verskeidenheid ander lekkernye en plaaslike produkte - van snel krale, fudge tot biltong - alles mooi en lekker!  De Werf het 'n groot speel area met 'n "jumping pillow" en 'n "zip line" - bring die kinders en geniet! Ons is op die hoek van die N7 en die R304 by die Philadelphia-afdraai - 20-minute vanaf Century City, na Malmesbury op die N7.  Vir meer inligting kry ons op www.dewerf.co.za of bel 064 867 8578\n\t\t\n\t\t\n\t<\/div>\n\t
\n\t\t

2024 - De Werf Farmstall is oop elke Saterdag en Sondag in 2024 vanaf 10h-16h, met lekker \u201clive\u201d musiek in die middae. Bring die familie en geniet die ruimte en vriendelike mense van die platteland. Geniet roosterkoek, ribs, pizza, calamari, bubble tea, en 'n verskeidenheid ander lekkernye en plaaslike produkte - van snel krale, fudge tot biltong - alles mooi en lekker! De Werf het 'n groot speel area met 'n "jumping pillow" en 'n "zip line" - bring die kinders en geniet! Ons is op die hoek van die N7 en die R304 by die Philadelphia-afdraai - 20-minute vanaf Century City, na Malmesbury op die N7. Vir meer inligting kry ons op www.dewerf.co.za of bel 064 867 8578<\/a><\/h3>\n\t\t\n\t\t
\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t02\/12\/2024 - 31\/12\/2024    \n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t10:00 - 16:00\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\tDe Werf Farmstall<\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tDe Werf Farmstall is oop elke Saterdag en Sondag in 2024 vanaf 10h-16h, met lekker \u201clive\u201d musiek in die middae. Bring die familie en geniet [...]\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tMore Info<\/a>\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t<\/div>\n<\/div>
\n\t
\n\t\t\n\t\tVat 'n blaaskans en kom kyk na die werk van Ho\u00ebrskool Swartland se uitstekende dansleerders. Die Rockies wat by die kultuursentrum se dans betrokke is, onder leiding van Ingrid Beets School of Dance, is te siene in hul jaarlikse "showcase" wat op Saterdag, 7 Desember in Ho\u00ebrskool Swartland skoolsaal vanaf 17:00 - 19:00 plaasvind. Kaartjies beskikbaar by die finansieskantoor.\u00a0\n\t\t\n\t\t\n\t<\/div>\n\t
\n\t\t

Vat 'n blaaskans en kom kyk na die werk van Ho\u00ebrskool Swartland se uitstekende dansleerders. Die Rockies wat by die kultuursentrum se dans betrokke is, onder leiding van Ingrid Beets School of Dance, is te siene in hul jaarlikse "showcase" wat op Saterdag, 7 Desember in Ho\u00ebrskool Swartland skoolsaal vanaf 17:00 - 19:00 plaasvind. Kaartjies beskikbaar by die finansieskantoor.\u00a0<\/a><\/h3>\n\t\t\n\t\t
\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t07\/12\/2024    \n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t17:00 - 19:00\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\tHo\u00ebrskool Swartland<\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tVat 'n blaaskans en kom kyk na die werk van Ho\u00ebrskool Swartland se uitstekende dansleerders. Die Rockies wat by die kultuursentrum se dans betrokke is, [...]\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tMore Info<\/a>\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t<\/div>\n<\/div>
\n\t
\n\t\t\n\t\tSwartland Veterane Klub hou Saterdag, 7 Desember hul jaarlikse Kers Optog. Hul vertrek 19:30 vanaf die skougronde met Ou Veterane trekkers en motors wat versier is. Die konfooi gaan deur die dorp beweeg met kersliedere wat deur 'n kunstenaar opgetree gaan word vanaf een van die voertuie. Pakkies gaan aan verskeie outehuise afgelewer word. Kom staan sommer teen die pad en besigtig die geleentheid. As jul die trekkies hoor dreun, sal jy weet dis ons!.\n\t\t\n\t\t\n\t<\/div>\n\t
\n\t\t

Swartland Veterane Klub hou Saterdag, 7 Desember hul jaarlikse Kers Optog. Hul vertrek 19:30 vanaf die skougronde met Ou Veterane trekkers en motors wat versier is. Die konfooi gaan deur die dorp beweeg met kersliedere wat deur 'n kunstenaar opgetree gaan word vanaf een van die voertuie. Pakkies gaan aan verskeie outehuise afgelewer word. Kom staan sommer teen die pad en besigtig die geleentheid. As jul die trekkies hoor dreun, sal jy weet dis ons!.<\/a><\/h3>\n\t\t\n\t\t
\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t07\/12\/2024    \n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t19:30 - 21:00\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tSwartland Veterane Klub hou Saterdag, 7 Desember hul jaarlikse Kers Optog. Hul vertrek 19:30 vanaf die skougronde met Ou Veterane trekkers en motors wat versier [...]\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tMore Info<\/a>\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t<\/div>\n<\/div>
\n\t
\n\t\t\n\t\tReady to find the perfect ride? Join Chery Malmesbury at 54 Bokomo st. for an exciting oppurtunity to test drive a chery and stand a chance to win R10,000. Experience the thrill of driving a chery while exploring its amazing features and comfort. Whether you're in the market for a new vehicle or just want to enjoy a fun drive, this is your chance!! Valid until 11 December 2024. You don't want to miss out!.\n\t\t\n\t\t\n\t<\/div>\n\t
\n\t\t

Ready to find the perfect ride? Join Chery Malmesbury at 54 Bokomo st. for an exciting oppurtunity to test drive a chery and stand a chance to win R10,000. Experience the thrill of driving a chery while exploring its amazing features and comfort. Whether you're in the market for a new vehicle or just want to enjoy a fun drive, this is your chance!! Valid until 11 December 2024. You don't want to miss out!.<\/a><\/h3>\n\t\t\n\t\t
\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t11\/12\/2024    \n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t08:00 - 16:00\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\tChery Malmesbury<\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tReady to find the perfect ride? Join Chery Malmesbury at 54 Bokomo st. for an exciting oppurtunity to test drive a chery and stand a [...]\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tMore Info<\/a>\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t<\/div>\n<\/div>
\n\t
\n\t\t\n\t\tDie Weskus se eie 'Carols by Candlelight' met GASKUNSTENAAR AMIRA WILLIGHAGEN.  Sluit by ons aan vir hierdie gesinsvriendelike buiteluggeleentheid by die Saldanha Milit\u00eare Basis se sportgronde om die aand wat ons Verlosser gebore is, te vier.\u00a0  - Bring jou kampstoel of komberse om op te sit.  - Koop jou aandete by die verskillende kosstalletjies by die geleentheid.  - Pak 'n piekniekmandtjie om saam te bring.  Die geleentheid word deur die kinderbeskermingorganisasie, Badisa Weskus aangebied ten bate van mishandelde en verwaarlose kinders in die Vredenburg-, Saldanha-, Langebaan- en Velddrif- areas.  Kaartjies beskikbaar op www.weskustickets.co.za en kos R150 per volwassene en R75 per skoolgaande kind.\u00a0\n\t\t\n\t\t\n\t<\/div>\n\t
\n\t\t

Die Weskus se eie 'Carols by Candlelight' met GASKUNSTENAAR AMIRA WILLIGHAGEN. Sluit by ons aan vir hierdie gesinsvriendelike buiteluggeleentheid by die Saldanha Milit\u00eare Basis se sportgronde om die aand wat ons Verlosser gebore is, te vier.\u00a0 - Bring jou kampstoel of komberse om op te sit. - Koop jou aandete by die verskillende kosstalletjies by die geleentheid. - Pak 'n piekniekmandtjie om saam te bring. Die geleentheid word deur die kinderbeskermingorganisasie, Badisa Weskus aangebied ten bate van mishandelde en verwaarlose kinders in die Vredenburg-, Saldanha-, Langebaan- en Velddrif- areas. Kaartjies beskikbaar op www.weskustickets.co.za en kos R150 per volwassene en R75 per skoolgaande kind.\u00a0<\/a><\/h3>\n\t\t\n\t\t
\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t15\/12\/2024    \n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\t19:00 - 22:00\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t
\n\t\t\t\t<\/span>\n\t\t\t\tSaldanha Military Base sports grounds<\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tDie Weskus se eie 'Carols by Candlelight' met GASKUNSTENAAR AMIRA WILLIGHAGEN. Sluit by ons aan vir hierdie gesinsvriendelike buiteluggeleentheid by die Saldanha Milit\u00eare Basis se [...]\n\t\t<\/div>\n\t\t
\n\t\t\tMore Info<\/a>\n\t\t\t\n\t\t<\/div>\n\t<\/div>\n<\/div>\t<\/div>\r\n<\/div><\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

EVENTS calendar While care has been taken to ensure that information contained on the Perron Fm website is true and correct at the time of publication, changes in circumstances after the time of publication may impact on the accuracy of this information. Perron Fm gives no warranty or assurance, and makes no representation as to […]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"episode_type":"","audio_file":"","cover_image":"","cover_image_id":"","duration":"","filesize":"","date_recorded":"","explicit":"","block":"","filesize_raw":"","footnotes":""},"class_list":["post-136","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/136"}],"collection":[{"href":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=136"}],"version-history":[{"count":58,"href":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/136\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":10351,"href":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/136\/revisions\/10351"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/perronfm.co.za\/radio\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}