27 NOV – SCHOONSPRUIT SEKONDÊRE SKOOL – KUNS UITSTALLING

PERRONFM BIED AAN – DIE SCHOONSPRUIT SEKONDÊRE SKOOL – KUNS UITSTALLING op 27 NOV BY DIE DE BRON SENTRUM MALMESBURY. BESOEK ONS SATERDAG VANAF 10H00 EN BEWONDER DIE BESONDERSE KUNS WERKE VAN DIE LEERDERS. DIT BELOOF OM ‘N SKOUSPEL VAN EMOSIE, DRAMA EN SKATERLAG TE WEES. ONS IS IN DIE SENTRUM BY DIE GROOT WATER […]