PAARL: Taalmonument Kersfees Piekniek

Die heerlike program sal om 17:00 afskop met die poppekasvertoning ‘Hentie en die Kersfeeskrisis’ deur Henties waarna Mendl Lategan die kinders sal vermaak met die kuns om beelde uit ballonne te skep. Omstreeks 19:00 sal Kersvader opdaag en geskenke uitdeel voordat die son sak, waarna die ouers en kinders rustig verder piekniek kan hou tot […]