14 JAN 2022 – NOMADIC Orchestra LIVE! @ DIE KOELKAMERS PATERNOSTER

DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER PRESENTS – NOMADIC ORCHESTRA – A FIVE-PIECE INSTRUMENTAL BRASS DANCE BAND, BASED IN CAPE TOWN. THE PRIMARY GOAL OF THE NOMADIC ORCHESTRA IS TO GET PEOPLE MOVING. THE BAND PLAYS AN INFECTIOUS KIND OF HIGH-ENERGY DANCE MUSIC GUARANTEED TO GET FEET TAPPING AND LIMBS FLAILING. TO BOOK  FOR THIS UNIQUE EXPERIENCE […]

21 DEC – DIE KOELKAMERS – JESSE CLEGG: “Here and Now” Summer Tour

JESSE CLEGG IS A SOUTH AFRICAN SINGER-SONGWRITER WHOSE THREE STUDIO ALBUMS – “WHEN I WAKE UP”, HIS FOLLOW-UP “LIFE ON MARS”, AND HIS 2016 RELEASE “THINGS UNSEEN” – HAVE MADE THE YOUNG ARTIST A PLATINUM-SELLING SUCCESS IN HIS HOME COUNTRY – SOUTH AFRICA. BOOK YOUR TICKET ON DIEKOELKAMERS.COM JESSE CLEGG’S HERE AND NOW TOUR ON […]

30 DES – DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER BIED AAN – ELANDRÉ

30 DES 2021 – DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER BIED AAN – ELANDRÉ – HY HET BY DIE WATERFRONT-TEATERSKOOL IN KAAPSTAD GESTUDEER EN BEKENDHEID GEWERF NA HY ‘N VIDEO VAN SY VERTOLKING VAN “TOUGHER THAN THE REST” VAN BRUCE SPRINGSTEEN OP SOSIALE MEDIA GELAAI HET. DIE VIDEO IS OORNAG MEER AS 100 000 KEER GEKYK. HY […]

08 DES – DIE KHOIMAN: VOETSPOOGE INNIE SANT (BGOOT & BOOTIG WESKUS DIGTER)

08 DES – DIE KHOIMAN: VOETSPOOGE INNIE SANT (BGOOT & BOOTIG WESKUS DIGTER) BESOEK DIE KOELKAMERS IN PATERNOSTER OP 08 DESEMBER EN BELEEF DIE EGTE WESKUS IN ‘N TAALREIS VAN EIESOORTIGE DIALEK WANNEER VERS EN KLANK BEELDE SKILDER VAN DIE VERLEDE EN DIE HEDE. BESPREEK JOU KAARTJIE OP DIEKOELKAMERS.COM OF BESOEK ONS EVENTS KALENDER OP […]

27 NOV – SCHOONSPRUIT SEKONDÊRE SKOOL – KUNS UITSTALLING

PERRONFM BIED AAN – DIE SCHOONSPRUIT SEKONDÊRE SKOOL – KUNS UITSTALLING op 27 NOV BY DIE DE BRON SENTRUM MALMESBURY. BESOEK ONS SATERDAG VANAF 10H00 EN BEWONDER DIE BESONDERSE KUNS WERKE VAN DIE LEERDERS. DIT BELOOF OM ‘N SKOUSPEL VAN EMOSIE, DRAMA EN SKATERLAG TE WEES. ONS IS IN DIE SENTRUM BY DIE GROOT WATER […]