Paarl Sterrekykpiekniek Fondsinsameling

Gaste kan die sterrehemel verken met behulp van Orion Observasie Groep (OOG) se lede wat graag hul kennis en teleskope deel. Dié keer is die fokus op die ‘5 Grotes van die Afrika-hemelruim’, ‘n projek van die Sterrekunde Vereniging van Suider-Afrika (ASSA) om mense te inspireer om die suider-naghemel te verken en te waardeer. Die […]

Stellenbosch US Woorfees

ZOID, ZOLANI EN KAHNOp VRYDAG 1 MAART neem Karen Zoid, Zolani Mahola en Kahn Morbee van The Parlotones Coetzenburg op horings.🎟 Kaartjies van R120 by Computicket👉 Klik hier: http://bit.ly/2Rvu5ei