Jul gunsteling Afrikaanse sanger/liedjieskrywer KOOS KOMBUIS is weer by Die Boer teater in Durbanville die 19de Junie. Kom drink ‘n glasie wyn saam met Koos, en luister na sy stories, sy wel en sy weë, en sy ou en nuwe liedjies. Vir bespreking kontak 021 979 1911 / www.dieboer.com