BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//wp-events-plugin.com//7.4.3//EN
TZID:Africa/Johannesburg
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:457@perronfm.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20261217T160000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20261217T210000
DTSTAMP:20260904T093735Z
URL:https://perronfm.co.za/radio/events/blakefamilywines-stevehofmeyr/
SUMMARY:𝗝𝗨𝗟𝗟𝗘 𝗛𝗘𝗧 𝗚𝗘𝗩𝗥𝗔… 𝗢𝗡
 𝗦 𝗛𝗘𝗧 𝗚𝗘𝗟𝗨𝗜𝗦𝗧𝗘𝗥! Danksy die ongeloo
 flike belangstelling en ondersteuning van ons lojale Blake Family Wines-vr
 iende en kliënte\, het ons baie goeie nuus:   Ons voeg NÓG ’n Steve Ho
 fmeyr-vertoning by!*   Op *11 Desember* verwelkom ons Steve weer by Blake 
 Family Wines vir ’n aand van goeie musiek\, lekker kuier en daardie warm
 \, gesellige atmosfeer waarvoor ons so lief is.   Deure open: 16:00 Rynhar
 dt Crous tree op: Vanaf 17:00 Toegang: R350 per persoon – kos en drankie
 s uitgesluit   Kosbestellings sluit om 18:30\, waarna slegs drankverkope g
 edurende die vertoning beskikbaar sal wees.   As jy dus die vorige keer ui
 tgemis het\, is hierdie jou kans! Met die belangstelling wat ons reeds ges
 ien het\, sal ons beslis nie te lank wag om kaartjies te bespreek nie.   B
 espreek jou kaartjies: T: 022 451 2701 WhatsApp: 081 271 3033 E: byle@bla
 kefamilywines.com   Baie dankie vir julle ongelooflike ondersteuning. Dit 
 is juis danksy julle dat ons nog ’n aand soos hierdie kan aanbied. Ons k
 an nie wag om saam met julle te kuier nie!
DESCRIPTION:\n\n\n\n𝗝𝗨𝗟𝗟𝗘 𝗛𝗘𝗧 𝗚𝗘𝗩𝗥𝗔
 … 𝗢𝗡𝗦 𝗛𝗘𝗧 𝗚𝗘𝗟𝗨𝗜𝗦𝗧𝗘𝗥!\n\n\nD
 anksy die ongelooflike belangstelling en ondersteuning van ons lojale Blak
 e Family Wines-vriende en kliënte\, het ons baie goeie nuus:\n\n\nOns voe
 g NÓG ’n Steve Hofmeyr-vertoning by!*\n\n\nOp *11 Desember* verwelkom o
 ns Steve weer by Blake Family Wines vir ’n aand van goeie musiek\, lekke
 r kuier en daardie warm\, gesellige atmosfeer waarvoor ons so lief is.\n\n
 Deure open: 16:00\nRynhardt Crous tree op: Vanaf 17:00\nToegang: R350 per 
 persoon – kos en drankies uitgesluit\n\nKosbestellings sluit om 18:30\, 
 waarna slegs drankverkope gedurende die vertoning beskikbaar sal wees.\n\n
 As jy dus die vorige keer uitgemis het\, is hierdie jou kans! Met die bela
 ngstelling wat ons reeds gesien het\, sal ons beslis nie te lank wag om ka
 artjies te bespreek nie.\n\nBespreek jou kaartjies:\nT: 022 451 2701\nWhat
 sApp: 081 271 3033\nE: byle@blakefamilywines.com\n\nBaie dankie vir julle
  ongelooflike ondersteuning. Dit is juis danksy julle dat ons nog ’n aan
 d soos hierdie kan aanbied. Ons kan nie wag om saam met julle te kuier nie
 !\n\n\n
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://perronfm.co.za/radio/wp-content/uploads/
 2026/08/IMG-20260903-WA0077.jpg
LOCATION:https://maps.app.goo.gl/ABdzrqgxQkVrPLFc6
END:VEVENT
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
DTSTART:20251217T160000
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
END:VCALENDAR