BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//wp-events-plugin.com//7.2.3.1//EN
TZID:Africa/Johannesburg
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:203@perronfm.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20241215T190000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20241215T220000
DTSTAMP:20241127T085424Z
URL:https://perronfm.co.za/radio/events/badisaweskus-carols-by-candlelight
 /
SUMMARY:Die Weskus se eie 'Carols by Candlelight' met GASKUNSTENAAR AMIRA W
 ILLIGHAGEN.  Sluit by ons aan vir hierdie gesinsvriendelike buiteluggeleen
 theid by die Saldanha Militêre Basis se sportgronde om die aand wat ons V
 erlosser gebore is\, te vier.   - Bring jou kampstoel of komberse om op t
 e sit.  - Koop jou aandete by die verskillende kosstalletjies by die gelee
 ntheid.  - Pak 'n piekniekmandtjie om saam te bring.  Die geleentheid word
  deur die kinderbeskermingorganisasie\, Badisa Weskus aangebied ten bate v
 an mishandelde en verwaarlose kinders in die Vredenburg-\, Saldanha-\, Lan
 gebaan- en Velddrif- areas.  Kaartjies beskikbaar op www.weskustickets.co.
 za en kos R150 per volwassene en R75 per skoolgaande kind. 
DESCRIPTION:Die Weskus se eie 'Carols by Candlelight' met GASKUNSTENAAR AMI
 RA WILLIGHAGEN.\n\nSluit by ons aan vir hierdie gesinsvriendelike buitelug
 geleentheid by die Saldanha Militêre Basis se sportgronde om die aand wat
  ons Verlosser gebore is\, te vier.\n\n- Bring jou kampstoel of komberse o
 m op te sit.\n\n- Koop jou aandete by die verskillende kosstalletjies by d
 ie geleentheid.\n\n- Pak 'n piekniekmandtjie om saam te bring.\n\nDie gele
 entheid word deur die kinderbeskermingorganisasie\, Badisa Weskus aangebie
 d ten bate van mishandelde en verwaarlose kinders in die Vredenburg-\, Sal
 danha-\, Langebaan- en Velddrif- areas.\n\nKaartjies beskikbaar op www.wes
 kustickets.co.za en kos R150 per volwassene en R75 per skoolgaande kind.
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://perronfm.co.za/radio/wp-content/uploads/
 2024/11/Badisa-Carols-by-Candlelight-Banier-.jpg
LOCATION:https://maps.app.goo.gl/Zt9ssiTsn6ke7YB87
END:VEVENT
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
DTSTART:20231216T190000
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
END:VCALENDAR
<!-- AccelerateWP Debug: No closing &lt;/html&gt; was found. -->