07Mar2020

Yzerfontein Sports en ontspanningsklub, Yzerfontein

Kom en ondersteun n goeie saak. Oom Johann Giliomee was al die jare n positiewe rolspeler en steunpilaar by die klub en gemeenskap. Saterdag 7 Maart 2020 vanaf 15h00- R30 Lucky Draw, Veiling, Kosse te koop. Alles ten bate van sy mediese sorg. Please come and support a good cause. Johann Giliomee has always played a positive part at the club and community. Saturday 7 March from 15h00- Live music, R30 lucky draw tickets, auction and food for sale. All in aid of his medical expenses.

From 15:00 until Late

At Yzerfontein Sports en ontspanningsklub, Yzerfontein

Yzerfontein Sports en ontspanningsklub, Yzerfontein

R30 Donasie Lucky Draw en veiling

Yzerfontein Ontspanningsklub / Jaco 072 1387120 en Francois 060 637 6811