29Feb2020

 Yzerfontein Gemeenskapsaal , Yzerfontein, South Africa

ACVV Yzerfontein Dienssentrum en Yzerfontein Roundtable bied 'n Skrikkeljaarsdans aan te Yzerfontein Gemeenskapsaal op 29 Februarie 2020. Kom geniet 'n heerlike Lam Spit met gebakte aartappels en egte boere groente, soos in die ou dae. Ons gaan stof opskop met musiek gemaak deur ons eie Derick Nel van Yzerbru. Kaartjies beloop slegs R150.00 per persoon en julle is welkom om julle eie drinkgoed saam te bring (Ja, ook die wyn mag in!😉) Vir verdere navrae en besprekings skakel asb vir Karin Otto by 0824470040. Gou speel! Daar is slegs 120 kaartjies beskikbaar.

From 18:30 until 00:00

At Yzerfontein Gemeenskapsaal , Yzerfontein, South Africa

Yzerfontein Gemeenskapsaal , Yzerfontein, South Africa

R150 P.P.

ACVV Yzerfontein en Yzerfontein Roundtable / Karin Otto by 0824470040