20Mar2020
25Mar2020

Noord-Suid Derby, 40 Somersetstraat,  Worcester, Western Cape

Kom geniet 'n heerlike aand saam met oud-Springbok legendes! Vanaf 7 Nm kuier ons lekker saam, en praat oor rugby, pa-wees, en hoe om die uitdagings van ons tyd aan te pak ens. 20 Maart 2020 by HTS Drostdy Skool vierkant. Tafels teen R3500 (10 Persone) Vir Navrae epos rugby@htsdrosdy.co.za of skakel 023 342 2320

From 19:30 until 22:30

At Noord-Suid Derby, 40 Somersetstraat, Worcester, Western Cape

Noord-Suid Derby, 40 Somersetstraat, Worcester, Western Cape

R3500 per tafel (10 per tafel)

noordsuid@htsdrostdy.co.za / 023 342 2320