Op 7 November 2020 vind die 90 jarige viering van VLV tak met gasspreker Hannes van Wyk plaas in Wellington. Hul hou ‘n Feestee en sluit ook die Boks vir ‘n Boervrou projek af by die Wellington NG Kerk Noord. Heerlike teetafel met vonkelwyne is by die kaartjie ingesluit . R150 pp. Vir meer inligting skakel 0832649834
From 09:00 until 12:00
At Wellington NG KERK NOORD, Wellington, South Africa
MacCrone straat 11, Wellington NG KERK NOORD, Wellington, South Africa
R150 pp. Heerlike teetafel met vonkelwyne is by die kaartjie ingesluit
Wellington NG Kerk Noord / 0832649834