27Nov2020
04Dec2020

Bainskloof Pass Road, Oude Wellington Estate, Wellington, South Africa

Vanaf 27 November tot 4 December 2020 word die WELLINGTONSE KERSMARK gehou. Kom geniet die eie, egte, hartlike plaasmark. Vir enige navrae of indien jy as organisasie, entrepeneur, kunstenaar of jou talente wil kom wys, kontak ons op 0828368924. PLAASLIK IS ‘N PLESIER by PLAASMARK

From 10:00 until 16:00

At Bainskloof Pass Road, Oude Wellington Estate, Wellington, South Africa

Bainskloof Pass Road, Oude Wellington Estate, Wellington, South Africa

Gratis toegang

Wellington Kersmark / 0828368924 Susanna Tecklenburg