01Jan2022
30Apr2022
Weskus Mall, Vredenburg, Weskus

PERRONFM & WESKUS MALL ONDERSTEUN DIE ONDERIG VAN ONS TOEKOMSTIGE JEUG EN DAAROM PAK ONS DIE ‘HOU 'N MEISIE OP SKOOL PROJEK” PROJEK AAN. HIERMEE VRA ONS DIE GEMEENSKAP OM SANITêREWARE TE SKENK OM TE HELP OM N MEISIEKIND IN DIE SKOOL TE HOU. DONASIES KAN BY ONS ATELJEE IN DIE DE BRON SENTRUM EN WESKUS MALL SENTRUM BESTUUR INGEGEE WORD, DIE DONASIE BOKS OP DIE BOONSTE VLOER OF BY DIE PERRONFM KANTOOR IN DIE DE BRON SENTRUM MALMESBURY. VIR MEER INLIGTING BESOEK ONS EVENTS KALENDER OF SKAKEL 022 703 6900.

From 09:00 until 18:00

At Weskus Mall, Vredenburg, Weskus

Weskus Mall, Vredenburg, Weskus

Please Donate

Weskus Mall Perron FM / SKAKEL 022 703 6900

WESKUS MALL & PERRONFM ONDERSTEUN DIE ONDERIG VAN ONS TOEKOMSTIGE JEUG EN DAAROM PAK ONS DIE ‘KEEP A GIRL CHILD IN SCHOOL” PROJEK AAN. HIERMEE VRA ONS DIE GEMEENSKAP OM SANITêREWARE TE SKENK OM TE HELP OM N MEISIEKIND IN DIE SKOOL TE HOU. DONASIES KAN BY WESKUS MALL SENTRUMBESTUUR INGEGEE WORD, DIE DONASIE BOKS OP DIE BOONSTE VLOER OF BY DIE PERRONFM KANTOOR IN DIE DE BRON SENTRUM MALMESBURY. VIR MEER INLIGTING BESOEK WWW.WESKUS-MALL.CO.ZA OF SKAKEL 022 703 6900.