06Dec2020

Van der Stel 6820, Tulbach, Weskaap, Suid Afrika

'n Kersspel met Woord, Vers en Lied word aangebied op 6 Desember 2020 by die NG Kerk in Tulbach. Die TYGERBERG KINDERKOOR kom sing jul harte warm! Kom vanaf 09h30. Vir meer inligting epos by ngkerk@obiekwa.co.za of Tel nr 023 007 0401

From 09:30 until 12:00

At Van der Stel 6820, Tulbach, Weskaap

Van der Stel 6820, Tulbach, Weskaap, Suid Afrika

Gratis toegang

TYGERBERG KINDERKOOR onder leiding van Karina Erasmus / NG KERK Tulbach ngkerk@obiekwa.co.za of Tel nr 023 007 0401